• INDEX
  • ABOUT US
  • LINKS
  • AGENDA
  •        HOME  


    New

    1. Aloysius Bertrand: L’écolier de Leyde
    2. Jacques Perk: O, noodlot!
    3. Gabriele D´Annunzio: I Poeti
    4. Mark Twain: Post-Mortem Poetry
    5. Gevelgedicht van Erik van Os in Hulten NB
    6. Expositie n.a.v. De Val van Albert Camus in ZINGERpresents Amsterdam
    7. Ed Schilders Pietro Aretino. De geschiedenis van een reputatie (3)
    8. P.C. Boutens: In eenzaamheid
    9. George Eliot: Count That Day Lost
    10. A case of identity: Doris

    Categories

    1. -N E W S & E V E N T S
    2. EXHIBITION
    3. FICTION & NON-FICTION
    4. KEMP = MAG POETRY LIBRARY
    5. MUSEUM OF LOST CONCEPTS
    6. MUSEUM OF NATURAL HISTORY
    7. MUSEUM OF PUBLIC PROTEST
    8. STORY ARCHIVE
    9. ULTIMATE LIBRARY
    10. zone


    1. Subscribe to new material: RSS

    Eugene Marais: Die Oorwinnaars

    E u g e n e   M a r a i s

    (1871-1936)

     

    D i e   O o r w i n n a a r s

    By die kindergrafte uit die Konsentrasiekamp van Nylstroom

     

    Oorwinnaars vir ons volk,

    bly u vir al wat beste in ons is ‘n ewig’ tolk;

    nooit weer sal vyandsvoet u stof so diep vertrap en smoor

    dat ons u langer nie kan sien – en hoor.

    Nie onse Helde, wat die magtig’ leër

    op glansryk’ velde kon weerstaan en keer;

    nie onse Seuns, wat aan die galg en teen die muur

    die diepe liefde vir hul eie moes verduur;

    nie onse Moeders, wat met bloeiend hart en seer,

    in swart Getsemane die ware smart moes leer;

    nie onse Generaals, vereer met krans en riddersnoer;

    - was waardig vir ons volk die hoë stryd te voer

    en te oorwin.

    Nie ons, met vuile hand en hart ontrou was waardig

    om die vaandel hoog te hou.

    Maar u, o bleke spokies, in U kermend’, klagend’ wee,

    staan voor ons ewiglik beskermend – uit die lang verlee.

     

    E u g e n e   M a r a i s   p o e t r y

    k e m p i s   p o e t r y   m a g a z i n e

    kempis | 4:00 pm | July 5, 2010 | Marais, Eugene

    Previous and Next Entry

    « | »

    Thank you for reading KEMP=MAG - KEMPIS POETRY MAGAZINE - magazine for art & literature